Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimandi Nursery Cottage

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R44, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Alimandi Nursery Cottage is 'n stylvolle selfsorgkothuis op 'n 3 ha-kleinhoewe wat spog met 'n bekroonde kwekery wat spesialiseer in inheemse en waterbesparende plante. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na ruim en gerieflike oornagverblyf.

Die kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, handstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met satelliet-kanale. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n boma-vuurput.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is net 'n kort entjie se ry van die Paarl af.

Slaapplek

’n Bespreking by Alimandi Nursery Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Alimandi Nursery Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Oeloff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 11

Ligging

  • Langs die R44, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alimandi Nursery Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R44, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc09a23c576198cbd16fdd80be945e74588141b02106d9686e2d60f8f5ba1221b93f4a4d91f934f633e9f74ac1f9d8dca4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Off the R44 Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793904 18.87153
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem