Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ezra B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Excellent, clean and safe. The hosts are very friendly. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tana D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastiese akkommodasie naby aan alles. Pragtige plek. Netjies en skoon. Baie vriendelike gasheer. Loopafstand van die see af en 'n baie lekker swembad. Regtig 'n gem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Silwerskoon, gemaklik, ruim en goeie ligging. Ja, dit was heerlik gewees. Die span van Alive@4 was baie gasvry en vriendelik en verblyf was foutloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Skoon, naby die strand en pragtige uitsig. Lekker swembad wat die kinders terdeë geniet. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende blyplek en dierbare gasheer. Ons is behoorlik op die hande gedra. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Moderne, baie netjiese en gerieflike blyplek. Uitstekende ligging. Sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Hoogs aanbeveel. Voel sommer tuis. Aandag word aan klein dingetjies gegee, bv. beskikbare servette, tissues, wasgoedpennetjies en meer. Dis die klein dingetjies wat saak maak om 'n verblyf daardie ietsie ekstra lekker-bly gevoel te gee. Die ligging is uitstekend. Slegs 'n hanetree van die see en ook naby die Langeberg Mall. Uiters netjies met 'n blinkblou swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Nice quiet area. Nice neat maintained place. Friendly warm couple. Nice quiet area. Close to shops and the beach. Very cozy place. My kids loved the swimming pool. Very friendly couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Beautiful sunrise was absolutely magnificent. Very enjoyable stay. And really beautiful and tranquil environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige netjiese plek in 'n veilige omgewing. Vriendelike gasvryheid het dit besoek. Baie lekker gebly in die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Puik. Die woonstel, ligging en gashere was puik! Sal dit definitief vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Bob Bouwer Crescent, Bayview, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302d95e48b0ca9f2f970e5605ba389728449ca070ab3758d92f5a77c489daf7a662f546909e3bad86827b84f9fb4eab555f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 4 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.139769 22.111343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang