+35

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charl G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Vriendelike en behulpsame gasheer. Alles was 100% reg. Eenheid goed toegerus, baie netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Lieflik. Lieflike plek, lieflike mense. Baie lekker gebly. Die see is loopafstand van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relize F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Would definitely recommend it. Our one night stay was great. The place was clean and tidy. The beds were comfortable. The hosts were friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezra B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Excellent, clean and safe. The hosts are very friendly. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tana D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastiese akkommodasie naby aan alles. Pragtige plek. Netjies en skoon. Baie vriendelike gasheer. Loopafstand van die see af en 'n baie lekker swembad. Regtig 'n gem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het dadelik tuis, gemaklik en veilig gevoel. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die kamer was skoon, netjies, ruim en volledig toegerus. Net 'n paar treë van die mooi swembad. Dit was stil en rustig. Dankie vir jou gasvryheid. Ons kom bly graag weer by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Aangenaam, en sal dit weer besoek indien die geleentheid opkom. Lekker gebly. Gasheer en vrou is goeie mense en hulle diens is puik. Fasiliteite is baie netjies en skoon en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anri V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Silwerskoon, gemaklik, ruim en goeie ligging. Ja, dit was heerlik gewees. Die span van Alive@4 was baie gasvry en vriendelik en verblyf was foutloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Skoon, naby die strand en pragtige uitsig. Lekker swembad wat die kinders terdeë geniet. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende blyplek en dierbare gasheer. Ons is behoorlik op die hande gedra. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Moderne, baie netjiese en gerieflike blyplek. Uitstekende ligging. Sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Bob Bouwer Crescent, Bayview, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302d95e48b0ca9f2f970e5605ba389728449ca070ab3758d92f5a77c489daf7a662f546909e3bad86827b84f9fb4eab555f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 4 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.139769 22.111343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang