Clansthal Akkommodasie by Aliwal Shoal Lodge | LekkeSlaap
+28

Aliwal Shoal Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harveystraat 19, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aliwal Shoal Lodge is in 'n kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal, Umkomaas, geleë waar skubaduik een van die hooftrekpleisters is. Die gholfbaan word ondersteun deur die einste Tim Clark wat hier grootgeword het en op die Umkomaas-gholfbaan gholf gespeel het.

Die verblyf bestaan uit 4 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste wat toegang tot 2 aparte gemeenskaplike badkamers met storte en 'n aparte gastetoilet het. Elke kamer het 2 driekwart-beddens. Linne en handdoeke is ingesluit en die kamers word daagliks skoongemaak.

Die lodge het gemeenskaplike kombuisgeriewe en veilige parkeerplek vir 3 tot 4 motors. Daar is braaigeriewe op die stoep en by die swembad. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en TV-kamer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Aliwal Shoal Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Harveystraat 19, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aliwal Shoal Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harveystraat 19, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJSxmRQLyzp74rLYeEqRAQWuu7gRUlzNuWZ1iD2TW7VyB9lxd4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 19 Harvey Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -30.206385463279 30.799386982803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za