Alkamia B&B and Self Catering
Beskrywing
Elke lossstaande eenheid het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dié eenheid het 'n kamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is. Die kamer het 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n B&B-tarief is ook beskikbaar. Volledige Engelse ontbyt: R80 per persoon ekstra.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke lossstaande eenheid het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Hierdie eenheid het 'n kamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is. Die kamer het 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n B&B-tarief is ook beskikbaar. Volledige Engelse ontbyt: R80 per persoon ekstra.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jannie de Waal-laan 10, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom