- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Alkantmooi, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Op die kruin van die heuwel by Alkantmooi Privaat Natuurreservaat Keursee word jy alkant deur beeldskone natuurtonele omring. Die blougroen Indiese Oseaan, die groen en goud van die inheemse bosse en die fynbos wat die blougrys berge bedek word perfek afgerond deur die potblou Afrika-hemel. Die Keurboomsrivier vloei deur hierdie saamgeflanste kleur-skouspel. Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede. Elke eenheid het asemrowende uitsigte, 4 eenhede het elk 'n volledig toegeruste kombuis, en 1 eenheid het 'n kombuisie. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en badkamer met 'n bad en stort, of slegs 'n stort. Geriewe in elke eenheid sluit WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis en 'n haardroër in. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Alkantmooi Privaat Natuurreservaat is in die Keurboomsriviervallei naby Plettebergbaai geleë. Die Portugese ontdekkingsreisiger, Manuel de Perestrelo, het Plettenbergbaai oorspronklik Bahia Formosa of "Die Pragtige Baai" genoem, en dit is op die bekende Tuinroete in Suid-Afrika.
Hoewel Alkantmooi slegs 10 km vanaf Plettenbergbaai se goed-ontwikkelde vakansiegeriewe geleë is, is dit tog afgeleë genoeg om privaatheid te verseker en die nodige stilte en rustigheid vir 'n onvergeetlike wegbreek te bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Magdeld Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 132
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Alkantmooi, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Alkantmooi, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang