All-in-One Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousstraat, The Majestic 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
All-in-one Strand Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die woonstel is gerieflik naby die strand en 'n klein ent vanaf gholfklubs, Jonkershoek Natuurreservaat en Stellenbosch geleë.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind, en spog met 'n oopplan-ontwerp. Dit beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer, 'n sitarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank geskik vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Verder het die woonstel 'n TV met toegang tot Netflix, gratis WiFi en parkeerplek in die kelder. Die kompleks het 'n stoep wat gaste welkom is om te gebruik.
Die nabye strand bied die ideale geleentheid om die son en verskillende watersport te geniet. Strand spog ook met 'n verskeidenheid plaaslike restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by All-in-One Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 1
Ligging
- Gousstraat, The Majestic 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink All-in-One Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousstraat, The Majestic 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom