All Rounder Holiday Homes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

All Rounder Holiday Homes is op die skilderagtige R44 geleë, op die grens van die mees biodiverse vallei op aarde, die Kogelberg-biosfeer. Die area is veral gewild vir sy beeldskone strande en duine, natuurskoon, berge en staproetes, en dis die ideale plek om walvisse te kyk.

Die huis het 3 gerieflike slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens wat omskep kan word in 2 koninggrootte-beddens op versoek. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n tweede gedeelde badkamer het 'n toilet, 'n wasbak en 2 storte. Daar is nog 'n aparte toilet met 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n gerieflike sitarea en volledig toegeruste kombuis. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond en 'n ontbythoekie. Daar is ook 'n wasbak met warm water buite. Die huis het braai-areas binne en buite, met al die braai-geriewe. Daar is veilige parkeerplek vir 3 motors agter 'n afstandbeheerde hek. Vir vermaak is daar 2 TV's met volle DStv, 'n pooltafel, vingerbord en 'n veerpyltjiebord. Bring asb. jou eie veerpyltjies saam.

Slaapplek

'n Bespreking by All Rounder Holiday Homes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na All Rounder Holiday Homes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false