All Seasons Boutique Hotel
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frhensch-straat 741, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
All Seasons Boutique Hotel is 'n bekoorlike eiendom in die aristokratiese buurt Moreleta Park in Pretoria en dit bied 'n leessitkamer en 'n swembad met 'n lapa en braai-area. Die ruim en luukse suites het elk 'n balkon en 'n pragtige uitsig oor die stad. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n rustige omgewing.
Die hotel beskik oor 8 selfsorg-suites met 'n koninggrootte-, koningingrootte- of dubbelbed en slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede is ruim en smaakvol versier en bied gerieflike en rustige verblyf. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort sowel as 'n bad. Daar is ook lugversorging, verhitting en 'n TV met satellietkanale in elke eenheid.
Gaste het toegang tot buitesitplek, sonstoele by die swembad en gedeelde leefareas met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n terras met sitplek en 'n pragtige uitsig. Gaste kan hul ontbyt in die gemeenskaplike eetarea geniet.
Die hotel bied gratis WiFi en gratis parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Frhensch-straat 741, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink All Seasons Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Moreletapark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frhensch-straat 741, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom