Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allalapstix Gastehuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Allalapstix Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andrew L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L

Fantasties! Wonderlik! Gasvryheid van hoogstaande gehalte!

Reinette en Frans, baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Julle is tops! Pragtige see-uitsig met die rustige atmosfeer, is enige besoeker se droomwegbreek. Dankie dat julle dit vervolmaak het. Sal julle enige tyd weer besoek en sal julle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend!

Wat 'n fantastiese gasheer- en vrou. Die plek is so luuks soos 'n hotel maar laat terselfdertyd 'n mens voel asof jy by geliefde familie tuis is! Dankie vir die lekkernye onder die kussings en tot vir ons geliefde klein JR, Chloé.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allalapstix Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die komplimente, Alida. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tuis moet voel.

Allalapstix Gastehuis
Heidi J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J

Wonderlik, fantasties, gerieflik en rustig.

Absoluut wonderlik, vriendelike eienaars. Gemaklik vir ouer persone, geen trappe en veilig. Kan dit definitief aanbeveel vir vriende en familie. Baie skoon huis en die tuin is goed versorg. 'n Snuisterywinkel wat jou terugneem in tyd en jy kan jouself verloor tussen alles wat te koop is. Ag, defnitief vyf groot sterre werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allalapstix Gastehuis se terugvoer

Dankie Heidi vir jou en ma Emma se ondersteuning. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te ontvang! Dankie ook vir die lekker sjokolade verrassing wat julle vir ons gelos het.

Allalapstix Gastehuis
Maruis V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruis V
Gesin met klein kinders

Baie skoon en wonderlike uit hele. Mense is baie vriendelik en blyplek is awesome.

Die blyplek was tot die laaste detail bymekaar gesit en baie ekstras by gekry soos beskuit, chocolates, doggy treats.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allalapstix Gastehuis se terugvoer

Hanlie, dit was lekker om julle by Allalapstix te verwelkom. Die kosreuke was bewys van goeie kokmanskap! Ons hoop julle kom reg met 'n lekker huisie hier!

Allalapstix Gastehuis
Esmarie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig en tevrede.

Ons was baie beïndruk met ons verblyf. Die woonstel is pragtig binne en het 'n ongelooflike uitsig. Ons kon lekker ontspan en het tuis en veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allalapstix Gastehuis se terugvoer

Dankie Esmarie, kom kuier gerus weer.

Allalapstix Gastehuis
Isabel D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, voldoen aan alle behoeftes en meer.

Reinette en Frans gaan uit hul pad vir hul gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allalapstix Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Isabel. Julle was wonderlike gaste en kan enige tyd weer by Allalapstix bespreek.

Allalapstix Gastehuis
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 48, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7a5982e814f69d001b929a22ec10dacc891e23514eb2b814ed8d50f771969acc71aed7da021c8b3fbe1dadc01bfb84a4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 48 Duiker Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.077704 22.168615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem