Allen Grove Selfsorg
Opsomming van Resensie
Peet V - Mei 2022
Gemiddeld
Goeie ligging en waarde vir geld.
Andre V - Mrt 2022
Gemiddeld
Bsie rustige, veilige verblyf met vriendelike gasvrou.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Julle is altyd welkom hier by Allen Grove selfsorg. Dankie vir die goeie resensie.
Thinus V - Feb 2021
Gemiddeld
Baie skoon en veilig.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Groot waardering vir die goeie resensie. Julle is enige tyd welkom om weer hier oor te slaap.
Hannerie V - Sep 2020
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit. Voorspoed vorentoe!
Deanne B - Aug 2019
Gemiddeld
Highly recommended.
Mari H - Mei 2019
Gemiddeld
A place I would recommend.
Percy J - Apr 2019
Gemiddeld
Alles wat 'n mens verwag vir n lekker nagrus.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Beste Percy,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop julle reis terug huis toe was voorspoedig. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete,
Wilma
Liesl V - Mrt 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies, gemaklik, vriendelik, stil.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Beste Liesl,
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer sulke maklike mense soos julle.
Maak gerus weer van ons dienste gebruik as jul eendag weer Kempton park moet oornag.
Wilma
Bernt Z - Mrt 2019
Gemiddeld
Excellent.
Swanepoel P - Feb 2019
Gemiddeld
Rustig, gemaklik en veilig.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Beste Pieter,
Dit is mense soos julle wat vir my die gastehuisbedryf die moeite werd maak. Ek waardeer die goeie terugvoer opreg. Julle is enige tyd welkom om weer hier te oornag.
Groete,
Wilma
Dollie R - Jul 2018
Gemiddeld
Rustige, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Beste Dollie,
Dit was net 'n plesier om jou hier te hè. Hoop ons sien jpu gou weer.
Wilma
Gideon R - Jul 2018
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Beste Gideon,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek is baie bly jou ma het so goed aangepas. Maak gerus weer van ons dienste gebruik.
Groete,
Wilma
Faan M - Apr 2018
Gemiddeld
We enjoyed great hospitality and peace.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
It was a pleasure having you here. We hope to see you again.
Wilma
Elmien R - Mrt 2018
Gemiddeld
Wonderlik gebly en sal definitief weer daar oorslaap.
Allen Grove Selfsorg se terugvoer
Beste Elmien,
Jy was 'n vyfster gas gewees. Maak gerus weer van ons dienste gebruik in die toekoms.
Groeta,
Wilma
Jean M - Aug 2017
Gemiddeld
Die gastehuis was fantasties ingerig, baie netjies en baie skoon.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom