LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alliegeld Nature's Valley | LekkeSlaap
+13

Alliegeld Nature's Valley

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Alliegeld Nature's Valley is 'n A-raam-kothuis met selfsorg-geriewe in Nature's Valley. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n unieke, gerieflike wegbreekplek naby die strand en ver verwyder van die stad se gedruis af.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Elke slaapkamer het 1 dubbelbed en/of enkelbeddens, en daar is 'n bad, stort, wasbak en toilet in elke badkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met stoof, en eetgerei en breekware word voorsien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n braai-area buite en parkeerplek vir 1 motor voor die eenheid. Alliegeld Nature's Valley is net 700 meter van die strand af geleë.

Ons is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie natuurreservate, ander besienswaardighede op die Tuinroete en net 35 km van Plettenbergbaai af.

Slaapplek

’n Bespreking by Alliegeld Nature's Valley sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Alliegeld Nature's Valley
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alliegeld Nature's Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWMxYWRjLTc4MGQtNGJkNS04MWJkLWQ4OTQxZTc1ZmJmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 280 Forest Drive Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9805604 23.5514609
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem