LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alliegeld Nature's Valley | LekkeSlaap
+13

Alliegeld Nature's Valley

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Alliegeld Nature's Valley
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brent I - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent I

Excellent location, peaceful. Everything you need, nothing you don't!

Simple straightforward rustic accommodation close to the beach. Lekker braai area. Heaters and everything you could need. This is not five star but excellent value, comfortable and all we could have wished for.

Johan H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Great plek, goeie ligging, lekker gekuier, rustig, stil omgewing in die bos, baie uniek.

Aj W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj W
Saam met vriende

Awesome!

We loved the closeness to nature. Sitting around the braai at night was so peaceful. It would be great to have a few camp chairs for outside.

Ian W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fine barring the comments below and fair value for money.

There was no toilet paper in the house, the geyser was switched off and there were no instruction to get the stove working (as much as we tried).

Laura S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Laura S
Gesin met klein kinders

'n Pragtige plek en baie waarde vir geld, maar die huis het 'n paar opknappings nodig.

Jy kan nie regtig baie verwag vir hierdie prys nie, so hierdie huis was 'n regte winskoop by hierdie pragtige plek. Die huis het 'n sterk 'ou' reuk en alles lyk 'opgebruik' of eerder asof dit vir lank nie gebruik is nie. Die een badkamer is klein en nie genoeg vir tien mense wat by die huis oornag nie; die kombuisgeriewe is voldoende, maar nie meer as dit nie. Die omgewing is veilig, maar die alarm is 'n grap, want die voordeur se slot is verkeerd en kan maklik oopgemaak word en hierdie deur word nie deur die alarmstelsel gedek nie. Dit was 'n belewenis, maar die volgende keer het ek liewer die geld op 'n lekkerder plek uitgegee.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place and great value for money, but house needs some renovations.

You cannot really expect a lot for this price so this house was a real bargain at this beautiful place. The house has a strong 'old'-smell and everything looks 'very used' or rather as if it hadn't been used for a long time. The one bathroom is tiny and not enough for 10 people staying at the house, the kitchen facilities are sufficient but not more than that. The area is safe however the alarm is a joke as the front door lock is the wrong way round and can easily be opened and this door is not covered by the alarm system. It was an experience, but next time I'd rather spend that money on a nicer place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alliegeld Nature's Valley's terugvoer

Good day,
Thank you for your feedback, the content of which was noted.
Feel free to contact us directly at any time of any more concerns/ complaints.
We thank you for your stay at Alliegeld.
Kind regards,

Alliegeld Nature's Valley
Daniel B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Gerieflike plek vir groter groepe.

Sean O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean O
Gesin met klein kinders

Lovely cottage style value for money accommodation.

Wonderful to get away to Nature's Valley on weekends from Plett and being able to spend three nights there - very convenient. Just a thought about the "kaggel" in the back room, as impressive as it is the closeness to the "kaggel" of the wooden walls was a safety concern as cinders can easily fall out through the back of the kaggel and set fire to the wooden walls that surround it!

Kashiefa W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kashiefa W
Gesin met tieners

Privaat, rustige en ononderbroke plek.

Vernuwende en vermaaklike blootstelling aan alles wat wonderlik en inspirerend is. Sal definitief weer kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Private, peaceful uninterrupted place.

Rejuvenating and entertaining exposure to everything that's wonderful and inspiring. Will definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilna L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Gesin met klein kinders

Was heerlik en ontspannend.

Daar kan dalk nuwe matrasse aangekoop word. Die matrasse is baie deurgelê. Die da versierings is bietjie lastig vir lang mense. Verder het ons heerlik gerus en 'n wonderlike tyd gehad. Baie dankie vir lieflike woudwoning! Ons het dit vreeslik geniet.

Leroux V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leroux V
Gesin met klein kinders

Solid accommodation at reasonable rates.

Decent option. No real complaints. Lots of green trees and feels close to nature. Had a nice peaceful stay. Absolutely fantastic for sleeping. For those hoping to watch a little TV, be aware that you'll need own DStv decoder and card (nothing at all available without it). Overall, good value for money.

Jasper K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper K
Saam met vriende

Ongelooflik pragtig, fantastiese huis met baie plek om te slaap, uitstekende waarde vir geld!

As jy vriende of familie het wat hou van stap, natuurskoon en strand, moenie verder soek nie! Ek dink hul kan gerus die beskrywing opdateer aangesien daar baie meer slaapplek, storte en braaie was as wat genoem is. Die kombuis het als gehad wat ons nodig gehad het, maar ons het eintlik permanent gebraai. Daar is 2 dubbelbeddens en 7 enkelbeddens, 2 braaie (groot een buite en kleiner een binne), 2 storte (1 groot stort en 1 stort-oor-bad), en 4 voertuie kan maklik daar parkeer. Dit het baie meer opgelewer as wat belowe is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunningly beautiful area, great house with a lot of sleeping space, excellent value for money!

If you have friends or family that love hiking, beautiful scenery, and the beach then look no further! I think they need to update the description because there was a lot more sleeping space, showers and braai's than mentioned in the description. The kitchen contained everything we needed, although we braaied primarily. There are 2 double beds and 7 single beds,2 braai's (big one outside, smaller one inside), 2 showers (one big shower and one bath shower), and parking for more than 4 cars easily on this property. Underpromise overdeliver.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alliegeld Nature's Valley's terugvoer

Good day Jasper,

Thank you for the great review. Was nice to have you at our home. We hope to see you back soon.

Kind regards,
R Odendaal Capazorio

Alliegeld Nature's Valley
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWMxYWRjLTc4MGQtNGJkNS04MWJkLWQ4OTQxZTc1ZmJmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 280 Forest Drive Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9805604 23.5514609
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!