Almond Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Almond Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Campher's Drift in George. Dit is die ideale plek om te gebruik as basis vir diegene wat die Tuinroete wil verken en het 'n gerieflike ligging naby winkels en restaurante.

Die oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n TV met 'n PVR-dekodeerder en volledige DStv, gratis WiFi, 'n lessenaar en stoel en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoof en ketel. Die badkamer het 'n stort en komplimentêre toiletware.

Hierdie selfsorg-gesinseenheid met 2 slaapkamers het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi in. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste het toegang tot privaat parkeerplek op die perseel en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Almond Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false