2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Piet Retief Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Almond Cottage is 'n bekoorlike eenheid op dieselfde eiendom as die eienaar se woning, met sy eie privaat ingang in die dorpie Riebeek-Kasteel. Dit is 'n ideale keuse vir oornagverblyf of sakereisigers wat die area besoek, en bied 'n gemaklike en gerieflike basis in 'n rustige omgewing.
Hierdie lugverkoelde kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eierkoker, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend 'n Nespresso-masjien. Dit het 'n slim-TV met toegang tot volle DStv-stroming, Netflix, YouTube, Showmax, en gratis WiFi is beskikbaar. Die ingeslote patio is ook jou sit-/eetkamer met 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye kan geniet en gemaklike leunstoele om in te ontspan. Om die prentjie af te rond, het dit ook 'n knus kaggel vir daardie winteraande.
Die eenheid lei na 'n privaat patio met buitesitplek en 'n vuurput. Daar is ook 'n braai-area langs die pragtige sprankelende swembad, uitsluitlik vir Almond Cottage se gaste. Veilige parkering word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 21 Piet Retief Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Almond Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Piet Retief Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang