Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Almond Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Langdam Gasteplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Almond Suite is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n werkende vrugteplaas ongeveer 38 km vanaf Montagu. Die eenheid het sy eie ingang en tuin en is deel van die oorspronklike plaashuis wat in 1912 gebou is.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n vrystaande bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan maaltye by die etenstafel nuttig. Die leefarea het 'n stapelbed, 'n enkelbed en 'n dagbed. Daar is ook 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is daar 'n stoep met privaat braaigeriewe wat deur amandel- en suurlemoenbome omring word. Dit is 'n pragtige plek om op soel somermiddae te ontspan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Almond Suite sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 160

Jaar gelys 13

Ligging

  • R318, Langdam Gasteplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Langdam Gasteplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aaee98ceadf01012bf48c274b49766f94528133243ee6e2d627b12cf477f045fd8ffd58f7de13253975c0b76f752aab67fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense R318 Langdam Guest Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6655803 19.8074874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem