+63
Selfsorg in Mosselbaai

Almyr Mossel Bay Homestay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Geen maaltye word voorsien nie en skoonmaakdienste is nie beskikbaar nie.
Skoonmaakmiddels sal voorsien word vir gaste se gebruik.
'n Skoonmaakfooi word vir die vertrekskoonmaak gehef.
Huisreëls

- Dit is 'n gesinsvakansiehuis en gaste moet dit asb. respekteer en soos hul eie huis oppas.
- Stel asb. die eienaar in kennis rakende enige breekskade sodat hulle dit vir die volgende gaste kan vervang.
- 'n Inventaris is in die his beskikbaar met vervangingskostes indien gaste iets sou moet betaal.
- Rook in die huis is verbode. Gaste mag wel buite rook.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

4 Jacaranda Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1b1ff03829360b0a1c6cad7d9ea706ceda0d505c68fbe519774360c074c2ce6bef5da9745ca66da2c555c923e458f462316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10) 4 Jacaranda Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1751025 22.1275357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang