Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe-Aloe Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Aloe-Aloe Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anna T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna T
Saam met vriende

Relaxing, excellent breakfast and dinner on request.

Really enjoyed this off-the-grid experience. Janette is a fabulous cook. We had the best breakfast and dinner on her stoep, while drinking in the Karoo landscape. If you need deep rest, this is the place for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf.

Baie hartelik ontvang deur Jeanette by aankoms en sy het ons tuis laat voel. Aandete was wat ons versoek het en dit was saam met ontbyt die hoogtepunt van ons verblyf. Het die rustigheid van die "Off Grid" aand daar waardeer. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Daar kan een kragprop in huisie wees, geen krag nie. Toegangbaarheid met voertuig na huisie is onbegaanbaar. Stort en krane spuit buite die emmers en skottel, oulike idee maar werk net nie 100% nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe-Aloe Guest Farm se terugvoer

Hello Erika
I'm sorry your stay was not all you expected, looking at your comments i think perhaps you simply chose the wrong unit. If you had spoken to me about your problems - my phone is on 24/7 - i could have moved you to our self catering cottage. For the same price as your cabin (but not including breakfast - which you did not need anyway) you would have had an indoor bathroom with walk-in shower, full kitchen, dining area, lounge with DSTV, access to wifi, full mains electricity, fridge, gas stove, fire place, pizza oven, and best of all, undercover parking right next to the cottage for your bike! We do not normally allow vehicle access to the cabins, hence the poor quality of access route, i simply didn't want you to get soaking wet on such a rainy day. Hope the rest of your stay in Ladismith was more enjoyable.
Regards
Jeanette

Aloe-Aloe Guest Farm
Shaun E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun E
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an experience, but in a very good way. This place is completely off the grid and quirky with it.

If your looking for accommodation with a difference this is the place. Remember, off the grid in this case means "off the grid. " Bear in mind that there are no cooking facilities or fridge, bring your own ice if you want a cool sundowner. The view from the verandah is unbelievable and indescribable. The breakfast supplied by the hostess, who, by the way, was extremely pleasant and outgoing, was outstanding. So if you're looking for something different and quirky I would heartily recommend Aloe-Aloe Guest Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe-Aloe Guest Farm se terugvoer

Thank you so much Shaun. It warms my heart to know you enjoyed your experience. It is a pleasure to share my home with lovely people like yourselves.

Aloe-Aloe Guest Farm
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Enkelreisiger

Dit was wonderlik rustig.

Janet en haar pa is dierbare gashere en haar kos is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Ons het in die vierslaapplek-huisie gebly. Pragtig, interessant en als wat ons vir een aand nodig gehad het.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm gasvryheid en heerlike kos.

Die eienaar, Jeanette, is baie vriendelik en behulpsaam. Niks is vir haar te veel moeite nie. Sy doen moeite met haar etes en die kos is nie net heerlik nie maar ook baie mooi bedien. Die huisies is kreatief ingerig met aandag aan detail. Ons sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe-Aloe Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for your kind words Karin. It is my pleasure to share my passion for food and the beautiful place where I'm privileged to live. Cannot wait to see you both again soon.

Aloe-Aloe Guest Farm
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe-Aloe Guest Farm, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf980d3dca8de72864d5f1b90c0def19f5bba08c499402cc0d81b21241d46b3e2686b99f1a37151ae18105f1d26e2170f49cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Aloe-Aloe Guest Farm Off the R323 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.493615 21.2268834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem