Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Apartments

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowriesingel 174, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 000 R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Apartment is 'n knus selfsorgwoonstel wat op die boonste en onderste verdieping van die eienaar se hoofwoning in die Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, geleë is. Elke woonstel het 'n uitsig oor 'n 9-putjie Mashie-gholfbaan en die swembad in die kompleks.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 2 balkonne wat buitemeubels het en is die perfekte plek om in die middag te ontspan. Hierdie woonstel maak van sonkrag gebruik en veilige parkeerplek is voor die verblyf beskikbaar. Die landgoed het wild wat in die tuine en ander groen areas rondloop en wei. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en die ander geriewe binne die kompleks.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Aloe Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donovan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 12

Ligging

  • Cowriesingel 174, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloe Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowriesingel 174, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc287602220b7f742e9a5a39ca779ca13283d69fa063588e6d7812203ef0ee3ca5b6584b7bbb577414a3a1e0b530aa9a59388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 174 Cowrie Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07050235885 27.830577950571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem