Aloe Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Corne H - Okt 2023
Algehele gradering
Hulle het vroegtydig my gebel en met my gereel, naamlik die location ens.
Corne H - Aug 2023
Algehele gradering
Eenvoudig, skoon, netjies, koffie-opset op standaard, badkamer op standaard, wat meer het mens nodig?
Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend geleë, vriendelike gasvrou, netjiese oornagverblyf.
Adele D - Nov 2022
Algehele gradering
Aloe Cottages is baie netjies.
Jolandi D - Aug 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik.
Vinette J - Jul 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Joanne O - Feb 2022
Algehele gradering
Friendly and home feeling.
Leon V - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangename mense en goeie waarde vir geld.
Chris L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom