LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloe Guest House | LekkeSlaap
+53

Aloe Guest House

33 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 33 resensies vir Aloe Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Conrad O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great house full of character.

Pieter was friendly, but not intrusive and helped us organise a few things.

Gerda C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C
Gesin met klein kinders

Gerieflik, eenvoudig, skoon en netjies en super gasvry.

Baie lekker gebly met die sterreprag bo jou en die natuurskoon op jou voorstoep. Gerieflik maar eenvoudig. Vriendelik en vinnige diens.

Willemina D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemina D
Saam met vriende

Loved this house.

The quirky homemade rustic furniture and artwork in the garden, the lovely fireplace for the cold winter evenings, the en-suite bedrooms, the Karoo lamb chops on the BBQ. We experienced most welcomed rain in the Karoo! Spring will soon be very colourful here!

Ilse S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Gesin met tieners

Baie lekker plek, ruim.

Sien sterre.

Giel B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel B
Saam met vriende

Was rustig en oop op die plaas.

Het dit baie geniet om oor te slaap.

Carmie T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmie T
Gesin met tieners

Salig.

Lekker rustig. Wat 'n mooi uitsig.

Carlien B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie snoesige kothuis wat jou alles bied vir langtermynverblyf.

Ons ondervinding was baie aangenaam. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons vroeër te akkommodeer omdat ons diere saam met ons gehad het. Hy het ook spesiaal voorsiening gemaak vir lampe en toerusting gedurende loadshedding. Ek sal hierdie gastehuis aan enige iemand aanbeveel. Dis baie goed toegerus en dis 'n baie mooi plot.

Adolf P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adolf P
Gesin met klein kinders

Baie stof en matte baie vuil.

Die oond is vuil en werk nie, daar is baie stof onder matte en huis vol stof.

Anria S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anria S
Gesin met tieners

Stil en mooi uitsig op Swartberge.

Netjiese eenheid (family suite) met gerieflike kuierstoep. Karoo-stilte en uitsig pragtig vir groter groep mense. Enkelpersoon kan dalk bietjie geïsoleerd voel.

R.l. V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R.l. V
Gesin met tieners

Het was een prachtige plek om te zijn.

Een mooi in landelijke sfeer ingericht huis. De oven werkte helaas niet maar de braai bij de buren wel! Een goede plek om nog eens heen te gaan.

Pieter B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Die gastehuis is baie privaat en rustig en perfek vir akkommodasie in Prince Albert.

Rina V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V
Saam met vriende

Pragtig en kreatief. Werklike waarde vir geld.

Pragtige kreatiewe en praktiese geriewe. Uitsig pragtig.

Hendrik K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Die rustige plaasatmosfeer laat mens vergeet van al die gejaag van die stad. Alles wat ons nodig gehad het was daar en nog meer. Wat is nou lekkerder as om ‘n vuurtjie aan te steek en te sien hoe die son sak in die Karoo.

Esme C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme C

Gemaklik.

Vir oornag-akkommodasie is dit okay.

Chantel J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel J
Gesin met klein kinders

Verlate.

Plek was netjies, maar dit het nie gevoel soos huis nie.

Regina M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies.

Alles was netjies en skoon en veilig.

Annalisa C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalisa C
Gesin met klein kinders

Pragtige plek in die mooie Karoo.

Dis 'n pragtige plek en is toegerus met al die nodige. Ons het te heerlik gekuier by die groot tafel voor die kaggel. Sal graag dit weer wil besoek.

Edna G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edna G
Saam met vriende

Goeie Karoo ervaring.

Die plek was aanvaarbaar met hier en daar 'n paar goedjies kort soos 'n ordentlike blikoopmaker, geen besem. Die badkamers het minimaal ventilasie en redelik beknop. Die uitsig op die Swartberge is asemrowend mooi en die sterre baie mooi daar. Wat sleg was is dat die eienaar my toe weer wou laat betaal het vir fondse wat ek reeds oorbetaal het!

Benita V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V

Tipiese Karoo rustigheid.

Heerlike plaas rustigheid teenaan die dorp. Was uit die boonste rakke en verblyf was wonderlik. Word ten sterkste aanbeveel indien jy opsoek is na rus.

Hilton M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton M
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik, baie rustig!

Kobie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevredigende oornag plekkie.

Baie netjies, volledig toegerus. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Sal definitief aanbeveel by ander mense.

Daleen L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L
Gesin met tieners

Karaktervolle plaasverblyf.

Aloe is op die rant van die dorp so dis lekker stil. Verblyf is netjies en skoon en baie gerieflik. Dit is egter die ou wêreldse, karaktervolle, rustieke sjarme wat van dit 'n besonderse verblyfopsie maak.

Adille G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adille G
Gesin met tieners

Fantastiese plekkie.

Baie oulike plek. Hoogs aanbevole.

Anin S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anin S

Goeie idee, swak uitvoering.

Die eienaars van die gastehuis het net 1 werknemer op diens gelaat in hul afwesigheid. Die pligte van die werknemer het oorvleuel wat veroorsaak het dat hy nie aan die gaste 'n kwaliteit diens kon lewer nie. As 'n betalende gas verwag ek dat ek en my geselskap ontvang sal word by die gastehuis en nie verward agter mense moet aanry in 'n vreemde dorp nie. Hiermee sê ek nie dat die man op diens onprofessioneel, of enigsins swak opgetree het nie, maar ek plaas die blaam op die eienaars en/of bestuur van Aloe Gastehuis. Veder was daar nie voorsiening gemaak vir die bespreekte hoeveelheid gaste (3) nie. Dankie vir die WiFi en gemaklike beddens.

Ian V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Gesin met klein kinders

Lekker lewe op 'n Karoo kleinhoewe.

Shaun uiters behulpsaam en vriendelik om mens gerieflik te laat vir 'n aangename tyd. My seuntjie het die plaasimplemente geniet. Huis heel koel, lekker wye stoep. Alles wat mens nodig het vir 'n selfsorg.

Hendrik D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, eksentriek met alles wat mens benodig.

Die WiFi is baie wispelturig en daarmee saam die TV-opvangs. Persoonlike smaak gaan bepaal of mens gaan hou van die eksentrieke dekor. Dit het nie heeltemal in ons smaak geval nie, maar die cottage is gerieflik met alle noodsaaklikhede. Vir ons persoonlik was die adverensie op die website bietjie misleidend aangesien dit redelik vêr geleë is van alles af, en beslis nie loopafstand nie. Andersins was dit gerieflik, die eetware en linne is heeltemal aanvaarbaar.

Tania S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Saam met vriende

Lekker vir groep vriende of groot familie.

Heerlike verblyf, behalwe dat net 3 beddens opgemaak was en ons het geboek vir 3 vroue en 'n kind. En daar was net een stel handdoeke gewees, gelukkig het ons ons eie handdoeke by ons gehad. Ons moes ook reception laat kom om ons te wys hoe die oond werk. Die man by die ontvangs was baie behulpsaam en gaaf en het uit sy pad gegaan om ons te help.

P. W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P. W
Enkelreisiger

Pragtig, rustig en als wat jy nodig het!

Dit was my tweede keer by Aloe Guest House! Onvergeetlik rustig en mooi! Baie vriendelike diens nog elke keer - dankie!

Rolf H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rolf H
Gesin met klein kinders

Baie ruim, netjiese verblyf wat 'n mens die regte Karoo gevoel gee.

Aangename verrassing met intrapslag. Dit was 'n warm dag en huis was lekker koel en dit sonder luversorging. Die gebou en dekor pas vir my in by 'n Karoo oorslaap. Die enigste ding wat gepla het was die hoeveelheid muskiete in Prince Albert so stel voor dat enige besoeker voorsorg moet tref om daardie klein onaangenaamheid te oorkom. Die ligging van Aloe Guest House het ons goed gepas omdat dit verwyder is van al die bedrywighede van die dorp en dit het 'n lekker plaas gevoel.

Izak V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V
Gesin met tieners

Gerieflike groot huis in baie stil gedeelte van dorp. Heerlik !

Die huis is baie gerieflik, wonderlike slaapkamers met heerlike stort. Alles wat jy nodig het vir selfsorg in stil gedeelte van dorp. My vrou het egter onveilig gevoel omrede daar baie min sekuriteit was.

Anelize A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders, baie aangenaam!

Heerlike ondervinding in 'n baie nice dorpie!

Antoinette L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Gesin met klein kinders

Karoo stilte perfek.

Sien sterre.

P. W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
P. W
Enkelreisiger

Pragtig, rustig en als wat jy nodig het!

Dit is my eerste besoek aan die ongelooflike mooi Prins Albert! Die verblyf by Aloe was wonderlik en dierevriendelik. Daar is alles wat jy nodig mag hê. Ek het Aloe reeds aanbeveel aan familie wat lief is vir reis.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 8, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYzg4OWVhLWRkNGMtNGE1My04YjZjLTY2YTgxOTk0ODEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 8 Stockenstroom Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.212904589261 22.030347682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!