Aloe Ridge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bernice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Cobus R - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Freda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Not worth the price we paid.
Lees meerPeter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquility of the flowing river is very soothing.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Franco D - Jan 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel, swembad was great!
Emma S - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasmagories
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Riaan L - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rus.
Chrsna L - Jun 2023
Algehele gradering
'n Plek waar jou siel kan rus.
Lees meerCallie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Smart plek teen 'n goeie prys.
Justine H - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful area.
Karen G - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en naby aan die natuur.
Lamees A - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Kevin G - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, stunning plek, sal definitief weer gaan.
Jody S - Jul 2022
Algehele gradering
Around the Pot gaan ry, so net aande by huis gewees.
Lees meerDaniel L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker maar die plek kort aandag.
Joy-leigh C - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig, asemrowend, maar bietjie gevaarlik ook.
Lees meerHugh F - Mei 2022
Algehele gradering
Setting good, but most of resort inaccessible. Access road worst we’ve ever encountered.
Wynand F - Des 2021
Algehele gradering
Vinnige wegbreek van die stadslewe in die middel van die natuur langs die rivier.
Bernadine U - Nov 2021
Algehele gradering
Altyd lekker by Aloe.
Eben Z - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging
Wendy T - Sep 2021
Algehele gradering
Pros and cons with our stay.
Lees meerJohan H - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n rustige wegbreek omring deur natuurskoon en die mooie Breederivier.
Arthur M - Aug 2021
Algehele gradering
Super!
Abigail S - Jun 2021
Algehele gradering
The best way to get away from the City.
Vanessa C - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful, peaceful. Beautiful view.
Leendertz W - Nov 2020
Algehele gradering
Relaxing. Rejuvenating. Beautiful.
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Dean V - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Ek sal Aloe Ridge aanbeveel, ja, net die spinnekoppe en die skerpioene het my 'n bietjie laat gril. Dit sou lekker gewees het as ons vooraf daarvan geweet het. Ons het 1 skerpioen by die swembad en nog een by die bad gevind, en 3 baie slegte spinnekoppe. Die miere was ook belaglik. Ons het nog steeds ons verblyf geniet, ons was lief vir die uitsig en die rustigheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gys A - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig en baie stil. pressies wat ons wou hê. Mooi uitsig.
Liesl L - Des 2019
Algehele gradering
Peace, quiet, fun and adventure.
Louise V - Okt 2019
Algehele gradering
Superbly luxurious in a spectacular secluded setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie luuks en in 'n asemrowende, afgesonderde area.
Baie ruimer as verwag, goed toegerus en luuks, asemrowende ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adri S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustigheid, luuksheid, kom besoek gerus hierdie stukkie avontuur. Jy sal nie spyt wees nie.
Annette S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanne met 'n pragtige uitsig oor die rivier.
Arthur M - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese naweek gehad.
Letitia S - Aug 2019
Algehele gradering
Wat ‘n goudstuk!
William F - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Collin B - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitsig oor rivier en natuur was asemrowend.
Pierre J - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, baie goeie geriewe.
Eben V - Jan 2019
Algehele gradering
Great wegbreek van die stadsgewoel, maar met alle luukshede wat jy kan begeer.
Lees meerAloe Ridge se terugvoer
Good Afternoon Eben,
Many thanks for the feedback, I have sent this onto Operations so they can review and address your points.
I would like to take this opportunity in thanking you for your feedback as this most definitely helps us maintain and improve in all areas possible.
Kind Regards,
All the best for 2019.
Aloe Ridge
Charmaine L - Nov 2018
Algehele gradering
Dit is baie mooi en rustige atmosfeer.
Tiaan L - Jul 2018
Algehele gradering
Net wat mens nodig het.
Bouwe T - Mrt 2018
Algehele gradering
Die ligging van die huise is onverbeterlik en die swembad definitief 'n groot pluspunt.
Lees meerDeborah C - Des 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en baie mooi.
Gerrit V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was amazing.
Zw K - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en baie mooi met genoeg hout vir lekker braai!
Celeste I - Apr 2017
Algehele gradering
'n Plek waar jy waarlik kan wegbreek en net ontspan.
Rob E - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Bets B - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerAloe Ridge se terugvoer
Many thanks for the review - we appreciate all feedback in order to make Aloe Ridge even better.
Christelle P - Aug 2016
Algehele gradering
Ontspanne, rustige en heerlik!
Henry F - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Baie geniet.
Melony D - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het baie die verblyf en die omgewing, veral die buitestort, geniet.
Aloe Ridge se terugvoer
Such a lovely review from one our guests...We look forward to having you stay with us again
Cornelia V - Aug 2015
Algehele gradering
Beste plek om te ontspan.
Reinhardt N - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Neldine B - Aug 2014
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld! Niks meer is nodig nie.
Tania E - Aug 2014
Algehele gradering
Dit is baie mooi daar.
Riette P - Jun 2014
Algehele gradering
Luuksheid in die middel van die natuur.
Jana V - Feb 2014
Algehele gradering
Fantastic views.
Nico K - Jul 2013
Algehele gradering
Aloe Ridge is hemel op aarde. Die beste drie dae wat ons in 'n baie lang tyd geniet het.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe Ridge, Breederivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap