Aloe Ridge
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe Ridge, Breederivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 220 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aloe Ridge is geleë op 'n klein rif wat oor die Breederivier uitkyk en bied selfsorg-akkommodasie wat 'n absolute moet is vir families en paartjies wat 'n totale wegbreek van die stadslewe met al die luukse geriewe wil hê.
Aloe Ridge bestaan uit luukse grasdak A-raam huise met en suite-badkamers en uitstekende ligging langs die rivier. Elke huis spog met 'n groot dek met swembad en braaiplek, oopplan-kombuis en sitkamerarea. Daar is 'n totaal van 5 huise in die Aloe Ridge-versameling, elk met twee en suite-slaapkamers waar 'n totaal van 4 gaste in twee enkel- of dubbelbeddens kan slaap. Alle linne en handdoeke word saam met 'n volledig toegeruste kombuis voorsien. WiFi-koepons is by ontvangs te koop.
'n Groot eetkamertafelstel op die dek voorsien die perfekte plek om ontbyt te geniet, of om drankies saam met vriende en familie te geniet as die son op die Breederivier sak, net 'n paar meter weg.
Aloe Ridge is die perfekte wegbreekplek regdeur die jaar en bied gaste die geleentheid om te ontspan en af te skakel wanneer hulle ons besoek. In die somer kan jy rustig langs die swembad lê en in die winter voor die vuur met 'n glas rooiwyn en 'n boek!
Aloe Ridge is slegs 500 m van die Round The Bend kamp af gebou, een van Felix Unite se rivierkampe, vanwaar gaste daguitstappies kan bespreek. Aloe Ridge is net 25 km buite Swellendam geleë, Suid-Afrika se derde oudste dorp. Swellendam het baie restaurante en winkels wat dit die perfekte plek vir 'n daguitstappie maak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bernice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Aloe Ridge, Breederivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Ridge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe Ridge, Breederivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom