Aloe Rock Self-catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Enslin U - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en stylvol.
Aloe Rock Self-catering se terugvoer
Baie dankie Enslin, vir julle terugvoering. Dit was n plesier om julle in Aus te gehad het. Ons hoop die res van julle vakansie in Namibië was net so lekker.
Groete van Aus.
Johan P - Des 2022
Algehele gradering
Gemiddeld, diens was nie heeltemal op standaard nie.
Aloe Rock Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ek het u terugvoering aan die eienaars gerapporteer en sal dit onder die aandag van huishouding bring. Ons vra verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is en hoop u het die verblyf geniet nadat u na die nuwe huis geskuif is.
Ons hoop u het die res van die verblyf in Namibië geniet.
Groete
van Aus
Frank U - Okt 2022
Algehele gradering
Uncomfortable couch, could hardly sit on it.
Aloe Rock Self-catering se terugvoer
Dear Frank,
Thank you for your feedback after your stay. I reported the couch to the owners to have a look at. It might be that the seating is damaged or the support is worn out. We apologize for the TV remote, this might have been a battery problem, either flat or removed. We had previous guests who removed the batteries and they were replaced not so long ago. We will speak with housekeeping to test the remote before they finish preparing the unit for future guests.
We sincerely hope you enjoyed the rest of your stay in Namibia.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Adriaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Lees meerAnna-rita K - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus.
Aloe Rock Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Groete van Aus.
Annette E - Sep 2019
Algehele gradering
'n Volledig toegeruste huis, skoon en mooi uitsig oor die dorpie.
Aloe Rock Self-catering se terugvoer
Hallo Annette,
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer julle besoek en ondersteuning. Hoop om julle eendag weer te sien!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lüderitzstraat 60, Aus, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom