Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Studio

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Aloe Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nelia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is goed- naby see, winkels.

Effe beknop, maar voldoende vir een nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend & rustig.

Baie lekker gebly. Alles baie netjies. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verwelkoming. Moderne oorslaapplek met nodige geriewe.

Baie oulike plekkie, kort dalk 'n klein yskas vir koel drankies, maar ideaal vir net oorslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Studio se terugvoer

Thank you for the high rating. We promise there will be a bar fridge on your next visit!

Aloe Studio
Frikkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was baie lekker.

Daar was net een foutjie: daar was geen bar yskas om jou koeldranke koud te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Studio se terugvoer

Thank you for the wonderful rating. We do plan to get a bar fridge and hope to have one when you next visit us.

Aloe Studio
Vanaf R690
R690 R552
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R552
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R552
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f7b29739ae8ecf8887b8b8c6adae464a15c0d478c820458d3b76f3d59e15e08b98584401d6ab561beea36a1bfc3883585b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R552 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 18 Flame Crescent Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0323889 24.9321844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem