Aloe Tree Guest house
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rechelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Magda A - Apr 2024
Algehele gradering
Rechelle was baie gasvry en bereid om die ekstra myl te gaan vir haar gaste.
Themba L - Mrt 2024
Algehele gradering
It was my wife's birthday and the booking was a surprise gift for her.
Gert K - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie opregte gasvryheid.
Neil S - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, goeie plek.
Bianca K - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, friendly, enjoyable.
Ina-mari S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het menigmale voor die hek gesit en kon nie inkom nie. Toe ek sê dis baie onveilig en onaanvaarbaar want dit was ek en my ma alleen, toe word daar vir my gesê ja maar dis loadshedding.
Aloe Tree Guest house se terugvoer
Hoekom het julle nie vir my gesê die bediende maak nie skoon nie? Die hek, ja, dit is load shedding want ons het self probleme met ons hekke. Jammer daaroor.
Zephred M - Jun 2023
Algehele gradering
We had a pleasant stay and Edward was an amazing host. He's very friendly and very helpful.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Jurgens F - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing, friendly staff, neat and worth it.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Salomie V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
Arthur L - Nov 2021
Algehele gradering
My stay was perfect even though it was raining.
Roelf C - Okt 2021
Algehele gradering
It was peaceful.
Dewald V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker maar, beter verwag.
Lees meerWarren S - Jul 2021
Algehele gradering
Great stay-over for travelers.
Tumi T - Jul 2021
Algehele gradering
Okay.
Jaco V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Francois J - Des 2020
Algehele gradering
Safe, clean and friendly.
Delia N - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Ilonka C - Jan 2020
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar tuisgaan.
Muhammad Z - Jan 2020
Algehele gradering
It was good experience, nice place. I will be back soon.
Nosipho M - Des 2019
Algehele gradering
The best.
Louisa V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was rustig.
Lourens W - Nov 2019
Algehele gradering
Ons was baie verras. Goeie waarde vir geld!
Aloe Tree Guest house se terugvoer
Baie Dankie vir julle ondersteening mag die Here julle seen.
Groete,
Rochelle
Aloe Tree Guest House
Lynda C - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Natasha J - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was als baie mooi en lekker.
Neil E - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflike verblyf by 'n gasvrye gesin!
Liezel V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Aloe Tree Guest house se terugvoer
Goeie dag Liezel,
Was baie lekker om julle by ons te he dit het gevoel of julle ou vriende was.
Groete
Rochelle
Ken K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, kan sien die eienaar doen moeite.
Zefi N - Jan 2019
Algehele gradering
A home away from home.
Aloe Tree Guest house se terugvoer
Baie Dankie vir julle besoek en ondersteening
Groete Rochelle Aloe Tree Guest house
Frik S - Jul 2018
Algehele gradering
Very nice stay.
Aloe Tree Guest house se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Aloe Tree Guest House
Groete, Rochelle
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 31, Rustenburgweg 31, Helderblom, Krugersdorp, 1742, Gauteng