+90
Gastehuis in Keimoes

Aloe View Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Marilyn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

My stay was awesome and I will definitely go again. Was very nice, host is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
1 nag
4.8
Mei 2026

Delightful little spot in Keimoes! This was a jewel of a find in my week-long, 2800 km trip. The room was beautifully decorated, the bed was comfy (and the only one of 5 places I stayed in that had an electric blanket on the bed), and clean. The host was communicative, and on hearing me getting ready to start leaving the next morning (he heard the gate opening!) came out to make sure that everything was ok and I was safely on my way. Although located directly on the N14, passing traffic turned out to be less of a disturbance than anticipated - although that could have also been the result of sheer exhaustion!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Baie tevrede. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Damain
Aloe View Guest House
Baie dankie. Dis vir ons 'n eer.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Damain
Aloe View Guest House
Hi Baie dankie. Ons neem kennis. Die hoofstraat is maar bedrywig.

Calie E
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2020

Mooi plek met vriendelike diens, maar party bo kamers het aangehou tot na 23:15. Partytjie was gereël en sou 9 uur eindig volgens die eienaars. Was klomp jong mense en het ooreengekom op 10 uur wat imperkingsreël ook is. Teen 11:15 het ek die eienaar 'n WhatsApp gestuur en party mense het gery. Later het ek die opsigter self gebel en res het bedaar voor middernag. Eienaar het geantwoord en gratis verblyf geoffer as ons weer kom of self gedeelte van geld terug te gee. Geen behoefte om weer daar te bly nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Die kamer was mooi en gerieflik en ons het lekker geslaap. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons het die pragtige uitsig oor die wingerde vanaf die dek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Baie dankie, Koos.

Elsabe J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Vriendelike ontvangs en goed toegeruste en netjiese verblyf. Baie dankie vir die hartlike en behulpsame ontvangs. Ons het dadelik tuis gevoel en alles was netjies en skoon. Dit was 'n koue dag maar ons het heerlik warm gebly met die aircon in die kamer en elektriese kombers op die bed. Die parkering is ook baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Baie dankie, Elsabe. Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom. Hoop om julle weer te sien.

Erika M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Gasvry, skoon en netjies. Die oornaggeriewe was baie netjies. Daar is aandag gegee aan detail en die decor laat mens sommer rustig en ontspanne voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Dankie Erika. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Dit laat n warm gevoel as mens weet jou gaste voel tuis en gemaklik.

Johan & Engela A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Als baie aangenaam. Die verblyf was baie goed, skoon en netjies. Brekfis was groot en lekker. Die enigste tekortkoming was die wasbak, wat te klein is om gesig in te was of maklik te gebruik vir skeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Lekker kamer en keurig en mooi binne. Beddegoed fantasties. Ons het lekker hier gebly. Die kamer was gemaklik en skoon en beddegoed kraakvars en dekor is pragtig gedoen. Badkamer modern en stylvol. Ons het heerlik hier gebly met houtdek vir 'n sundowner en pragtige uitsig. Beveel die plekkie aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Dankie. Dit is vir my lekker om te hoor my gaste het hulle verblyf geniet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Damain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Main Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60ff80a55285789e25dc23d371d31fa69a7f034b5601e78495d1c1c33aef70edd9a6a5a72c6be18e5698a95316e8b702b708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Main Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.710234 20.976247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang