Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloegrove Safari Lodge

  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otjiwarongo Distrik, Plaas 360, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 596 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloegrove Safari Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf, en is in die Otjozonjupa-streek van Namibië geleë. Aandete moet asseblief vooraf bespreek word.

Die lodge het 3 gesinskamers, 4 standaardkamers en 1 vierslaapkamer-selfsorghuis wat sowat 2 km van die lodge af geleë is. Die kamers het elk 1 of 2 enkelbeddens, en 'n privaat badkamer. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die huis het ook 'n leefarea en 'n privaat lapa.

Die lodge en Oasis House het gratis WiFi, daar is 'n restaurant, kroeg, braaigeriewe, én begeleide toere waar gaste die leeus en luiperds kan voer en safari's wat vooraf bespreek kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Aloegrove Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

JF Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Otjiwarongo Distrik, Plaas 360, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Gaste dink Aloegrove Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf
Vanaf R3 596
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 596
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otjiwarongo Distrik, Plaas 360, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3e90c5723c4d1d3fcb33d2b275b3d42620cb94c7ded3c331dd23894fe5766264ed7f78431aa86a20fdfa46f13333eacf607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 596 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm 360 Otjiwarongo District Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -20.330655 16.776001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem