Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloeron @ Patatsfontein Stay

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marinke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Aloeron @ Patatsfontein Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hermna M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top glamping experience.

Ons het ongelukkig redelik laat daar aangekom, maar die uitsig was steeds asemrowend. Ons sou graag meer tyd daar wou spandeer, maar nou het ons 'n verskoning om terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek na die paradys!

Aloeron is absoluut die naaste wat mens aan die paradys sal kan kry! Die tent is puik toegerus en die hottub is 'n heerlike bonus (pasop net vir die staal koorsteen, hy is vrek warm!) Die uitsigte is ongelooflik en die sterre asemrowend. Ons kon heerlik met ons honde kinders gaan stap het wat dit net soos ons geweldig geniet het. Baie dankie, jy was 'n uitstekende gasvrou en ons sal graag weer wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantic escape.

An awesome combination of luxury and outdoor. Nestled amidst breathtaking natural beauty. This glamping site exceeded all our expectations and left us yearning for more. Whether you're seeking an adventure or simply craving a moment of tranquility, this hidden gem offers the perfect escape. To top it off, the standalone bath, outdoor shower, and hot tub were blissful. Can't wait to return to create more cherished memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-laure V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-laure V
Enkelreisiger

Peaceful stay.

I just loved my peaceful stay at Aloeron! Beautiful views, very quiet and isolated. Just what I needed. Great place to reconnect with your soul. The hot bath is just perfect with the amazing view! Nicely furnished, comfortable bed, a nice place to keep the phone off and disconnect. I would come back anytime!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke slaapplek.

Yes, lekker gebly saam ons troeteldiere. Sal Aloeron voorstel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

It was absolutely breathtaking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongerepte natuur, heerlike rusplek en afskakel.

Fantasties! Sal weer gaan. Heerlik wittebrood gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay in secluded beautiful location.

Location is brilliant - view of rolling mountain ranges is amazing. Very quiet and totally private (no one can see your spot, and you can only see one farmhouse very far in the distance, with binoculars). Hot tub is small but comfortable, stargazing is to die for. The space is very clean and comfortable, and the braai is protected from the wind. Birds aplenty. Small kitchenette has all you need for a short breakaway. Queen bed is super comfy. Bath looks great - unfortunately didn't have time to test it. Shooting range is a bonus! Pack peaceful sleep for the flies - it is farmland after all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location if you are seeking isolation, away from it all.

We enjoyed our stay, as Aloeron is very comfortable and well kitted out. The view down the valley to the mountains is beautiful. The night sky is incredible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek vir 'n naweek wegbreek. 10 uit 10.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patatsfonteinplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0649f70d7bbbcf44689ec6d699df7d48068463fa5ef9810f0ea365fe34e80321cc6d3c4c525fc0bb4e38d4e29fea6450f1f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Patatsfontein Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.642329310247 20.040136961138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem