LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloes Guest House | LekkeSlaap
+24

Aloes Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Meintjies Straat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aloes Guest House is aan jou regterkant, net soos jy Middelburg binnekom met die N9. Ons besprekings en ontvangs vir Aloes Guest House se gaste word gedoen by ons hoofkantoor by Celtis Country Lodge. Ons vriendelike ontvangsdame en personeel sal jou gou laat tuis voel.

Aloes is 'n luukse gastehuis met 'n asemrowende uitsig oor die Karoo en hartlike gasvryheid.

Ons bied veilige parkeerplek van die straat af, 'n swembad en 'n rustige tuin. Al ons kamers beskik oor lugversorging, DStv, 'n gasvryheid-skinkbord en en suite-badkamers.

Ons beveel 'n besoek aan Celtis Restaurant aan vir 'n Karoo-styl ete gedurende jou verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Aloes Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 62 Meintjies Straat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloes Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Meintjies Straat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA854bbe606af2cffc7e58f01c6a8f00873b56fa49034856dbb3cb85477a431b8b7d6594cc36348d49721e19d1c9e85fc9bbf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 62 Meintjies Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -31.487 25.00754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!