Alomsee 12

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alomsee 12 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate, 'n dorpie net suid van Margate, aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus spog met goue strande, seemere, rotsagtige baaie, grasheuwels, warm water vanaf die Indiese Oseaan, sonnige weer, subtropiese woude en plantegroei. Dis veral 'n trekpleister gedurende die feesseisoen.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 en het 'n en suite-badkamer. Daar is beide bad- en stortgeriewe in die woonstel.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbytkroeg met sitplek. Die eetkamer het sitplek vir 8, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamer met 'n TV.

Die eenheid op die onderste verdieping is in die hoek van die kompleks ? lekker privaat met 'n tuintjie!

Slaapplek

'n Bespreking by Alomsee 12 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alomsee 12 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 175 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false