Alomsee 15

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Alomsee 15 is 'n terraswoonstel in Ramsgate, sowat 400 m vanaf Ramsgate-strand, die strandmeer, en die bekende Waffle House. Daar is pragtige uitsigte en dis ideaal vir 'n groep van 6.

Dié woonstel het 3 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër insluit. Daar is ook 'n groot sitkamer met 'n TV. Jy kan jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die kombuis lei na die patio met ingeboude gasbraaigeriewe en 'n etenstafel. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis op die perseel beskikbaar.

Neem asb. kennis dat die woonstel nie te huur is aan studente of groepe sonder volwassetoesig nie. Dis ook nie beskikbaar vir privaat partytjies nie. As daar slegs studente in die eenheid is of as daar 'n partytjie in die eenheid gehou word, is dit kontrakbreuk en sal jy uitgesit word sonder terugbetaling.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alomsee 15 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R633 per nag (plek vir 6)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false