Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 16

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Alomsee 16
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Daniel K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Saam met vriende

Die naam sê dit alles - Alomsee.

Ons het vir 'n week gebly in hierdie plekkie, en elke dag was heerlik. Al die verwagtinge wat geskep was deur die Lekeslaap webblad, is oortref. Die styl pas absoluut perfek by wat mens wil hê vir 'n see-vakansie. Die geriewe is genoeg vir enige vakansie waar mens wil wegbreek van die normaal en net die see geniet vir wat dit is. Vat jou tandeborsel en vleisie saam en jy is gereed vir Alomsee 16, want alles is eintlik daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alomsee 16 se terugvoer

Dear Dan,
Thank you very much for the lovely review. We are so glad that you enjoyed your stay. Hope to see you back at Alomsee 16 sometime in the future.
Warm regards,
Marie and Marlene (Co-owners Alomsee 16)

Alomsee 16
Marilize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig en super ruim.

'n Pragtige huis met al die benodighede om 'n heerlike vakansie te hou. Die kompleks is baie veilig en die strand is loopafstand en lekker oefening met al die op en af bulte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Lieflike plek, groot en ruim.

Lieflike plek, goed uitgelê, groot en ruim. Elke kamer eie badkamer. Loopafstand van see en swemstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alomsee 16 se terugvoer

Dankie Marius. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Julle is ook 5 ster gaste gewees.

Alomsee 16
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 4285, Ramsgate, 4285 , KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48800260d925056dfee0c8e26707829f5d4dc648a9b374db4a74563ce80beb993196c533ae998c0b03e4ec0ff111c2a7ef7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 4285 Strachan Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.882798415087 30.352168285937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem