Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Along For The Tide

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Along For The Tide
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Estie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S
Gesin met tieners

Heerlike en netjiese verblyf, stapafstand van Astonbaai se riviermond.

Ons het Along for the Tide baie geniet. Dit is loopafstand van Astonbaai se strand en riviermond. Ons het ook ons twee skaaphonde saam gehad en daar was 'n lekker stukkie gras vir die twee agter in die erf. Dit was baie netjies en die verbeteringe aan die huis is baie mooi en prakties. Die beddegoed was netjies en handdoeke skoon en wit. Daar is 'n queen, dubbel en stapelbeddens in die eenheid en een badkamer (nog 'n badkamer in die boonste vertrek sou fantasties gewees het). Die eetkamergedeelte was heerlik om in die aande te sit met die stapeldeure oop. Ek sal met 'n geruste hart die eenheid vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die huis is baie goed toegerus. Mens kan sien moeite is gedoen en dit lyk of die huis onlangs oorgedoen is. Ons het ons hond saamgebring en hy het heerlik in die tuin gespeel wat ook genoeg koelte het. Vele kere op die strand gaan stap wat naby is, en ook baie tyd in JBay spandeer wat so 10 minute se ry is vanaf die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Along For The Tide se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer. So dankbaar julle het lekker gekuier.

Along For The Tide
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-weg 37, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA926718fc3075fd4849291cd48954aadac0ffae010e898b26ca03860cf1e7d95d784aa95564ec776ff1a037d7abd9e1c727d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 37 Flamingo Road Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083102447229 24.906162391846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem