Alpha One 102
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofrylaan 25, Alpha One, Eenheid 102, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R3 780R3 024 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Alpha One 102 is 'n bekoorlike woonstel aan die voet van Seinheuwel wat 'n uitsig oor Seepunt bied en is stapafstand van die strand af geleë.
Hierdie eenheid spog met 'n asemrowende see-uitsig, 'n pragtige sonsondergang en is ideaal vir 'n vinnige wegbreek. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank in die kombuis. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea met lugversorging het gemaklike rusbanke, met 'n TV met Netflix en Amazon Prime en lei na 'n balkon met 'n ononderbroke see-uitsig. Die balkon het buitesitplek met 'n Weber-braai. Hierdie woonstel het kragopwekkers en ervaar nie kragonderbrekings nie. Dit het ook hoëspoed-veselinternet.
Dié eiendom spog met 'n wynkelder en 'n museum op die perseel. Gaste het toegang tot 'n sprankelende gemeenskaplike swembad met 'n panoramiese see-uitsig.
Slaapplek
’n Bespreking by Alpha One 102 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 29
Jaar gelys 7
Ligging
- Hoofrylaan 25, Alpha One, Eenheid 102, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofrylaan 25, Alpha One, Eenheid 102, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12