Alpha One 203
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofrylaan 25, Alpha One, Eenheid 203, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R3 260R2 608 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dié moderne woonstel bied 'n uitsig oor Seepunt en is aan die voet van Seinheuwel geleë, stapafstand vanaf die strand.
Alpha One 203 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en direkte toegang tot 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV en dit lei na die pragtige balkon met 'n ononderbroke see-uitsig. Verder het die verblyf ook kragopwekkers en word nie deur beurtkrag geraak nie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is sitplek op die balkon vanwaar gaste die sonsondergang en branders kan bewonder. Die eiendom spog met 'n wynkelder en 'n museum op die perseel. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met 'n panoramiese see-uitsig.
Slaapplek
’n Bespreking by Alpha One 203 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 31
Jaar gelys 7
Ligging
- Hoofrylaan 25, Alpha One, Eenheid 203, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofrylaan 25, Alpha One, Eenheid 203, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12