LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alpine Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+8

Alpine Bed & Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Parsons Laan, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 084 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alpine B&B is in die klein dorpie Maclear tussen die voorheuwels van die magtige Drakensberge langs die R56 geleë. Ons bied verblyf in 'n huislike atmosfeer met asemrowende uitsigte op die Drakensberge en die denneplantasies. Dit is die perfekte plek vir 'n naweekwegbreek, oornagplek vir sakereisigers en 'n toevlugsoord vir gejaagde stadsjapies wat 'n blaaskans nodig het.

Ons bied verblyf in kamers met óf 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elkeen is toegerus met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV met volledige DStv, WiFi-toegang, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n paneelverwarmer, dakwaaier en 'n strykyster en -plank.

Daar is heelwat doendinge in die omgewing om jou mee besig te hou: gholf, muurbal, tennis en perdry. Ons gaste besoek gewoonlik Tsitsa Waterval, rotskuns en enige van die 8 bergpasse in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Alpine Bed & Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 1 Parsons Laan, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alpine Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 084
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 084
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Parsons Laan, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ZmU0YTg5LTNmMzktNGQ2Ny04YTVlLWIzM2UyNzZhYjY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 084  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Parsons Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.064735056901 28.344301527322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!