Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Brücke Holiday Resort

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 447, Strandstraat Suid, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alte Brücke Holiday Resort is net 200 m vanaf die strand in die ouer deel van Swakopmund. Hierdie oord is 1,3 km vanaf die middel van die dorp en binne naby bereik aan gewilde restaurante, kroeë, plaaslike winkels en besienswaardighede.

Alte Brücke gebruik ’n sonkragaanleg vir elektrisiteit en al die geysers werk met sonkrag of gas. Die oord groei ook van hul eie groente en vrugte in die tuin.

Gerieflike verblyf word in 5 chalets met kombuisies en sitareas gebied. Elke chalet het ’n TV, badkamer met ’n stort en ’n stoep. Skoonmaakdienste is beskikbaar, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die oord het ’n restaurant op die perseel, ’n braai-area, konferensie- en funksiegeriewe en veilige parkeerplek. Die inligtingstoonbank kan inligting voorsien oor beskikbare aktiwiteite en bystand gee met besprekings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Alte Brücke Holiday Resort
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Isabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Erf 447, Strandstraat Suid, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Alte Brücke Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 447, Strandstraat Suid, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c353d6a9d044c0989952fd1fba98e9fcf65f16973fb21624f9966db363815f0f000b292d1760f3eb0e9843d2164aaf6a4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Erf 447 Strand Street South Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.686272310877 14.525232033596
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem