Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Freda G - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Nico E - Sep 2022
Algehele gradering
Cheryl is baie aangenaam en baie behulpsaam.
Altenburgh Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie Nico. Waardeer jou terugvoering. Dit was ons voorreg om jou te akkommodeer en hoop jy sal weer in die toekoms van ons verblyf gebruik kan maak.
Terence T - Jul 2022
Algehele gradering
Top-klas, alles Is perfek!!
Altenburgh Accommodation se terugvoer
Julle was puik gaste en plesier om julle te akkommodeer. Geniet julle vakansie verder.
Casper V - Nov 2021
Algehele gradering
Great stay.
Altenburgh Accommodation se terugvoer
Casper, thank you so much. We loved having you and your partner as our guests. We surely hope to see you again soon. God bless.
Adele L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en gemaklik.
Altenburgh Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Judy R - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en personeel is baie bedagsaam!
Altenburgh Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was net 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Ricky L - Des 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf met vriendelike gasdame.
Altenburgh Accommodation se terugvoer
Dankie vir die verwysing. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete.
Leon G - Sep 2014
Algehele gradering
Goed ontvang en akkommodeer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom