Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 21 van Plaas 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 910R1 337 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Altes Landhaus Country Lodge bied B&B-verblyf op 'n rustige, privaat plaas sowat 12 km vanaf Oudsthoorn. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken.
Verblyf word in 10 individueel versierde suites gebied. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, verwarming, 'n kluis, 'n sitarea met 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Ontbyt word in die restaurant op die perseel gebied waar ander etes ook bestel kan word. Die lodge het 'n kroeg met verversings, 'n gaste-sitarea, gratis WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek.
Die lodge is naby volstruisplase en sowat 16 km vanaf die Kangogrotte.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marcris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Erf 21 van Plaas 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Altes Landhaus Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 21 van Plaas 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap