Alto Log Cabin
Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 30 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 947R1 168 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Alto Log Cabin is op die dolomietriwwe van die Kromdraai-area in die Wieg van die Mensdom geleë.
Dié bekoorlike houthuis het 2 slaapkamers, 1 met ’n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens, asook ’n badkamer met ’n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Daar is ’n kombuis wat goed toegerus is met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het ’n sit- en eetarea. Die leefarea lei na ’n houtdek met ’n gasbraai en stoepmeubels, en die dek spog met asemrowende uitsigte op die Magaliesberge en die Wieg van die Mensdom-area.
Vir die natuurliefhebbers is daar perdry, stap en bergfietsry. In die aande kan gaste sterre kyk of selfs ’n leeu hoor brul. Alto Log Cabin is naby besienswaardighede soos die Rhino and Lion Natuurreservaat, Maropeng, Sterkfonteingrotte en nog meer.
Let asb. daarop dat ons tweespoorgrondpad van 7 km lank meer geskik is vir voertuie met ’n hoë grondvry-hoogte, doen asb. navraag as jy onseker is.
Slaapplek
’n Bespreking by Alto Log Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Switsers
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 132
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
- Gaste dink Alto Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom