- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Altona Lodge is in Groenpunt, 'n spoggerige deel van Kaapstad, geleë. Ons bied verblyf aan oordeelkundige vakansiegangers sowel as sakereisigers. Die verblyf is stapafstand vanaf die Waterfront en die stadion. Die area bied maklike toegang tot die stad se besienswaardighede. Altona is veral gewild onder sport- en skoolgroepe en is ideaal vir toeriste wat op soek is na sakpas-akkommodasie waarvoor hulle nie hul privaatheid hoef prys te gee nie.
Rook is verbode in al 15 kamers en ons bied 'n keuse tussen en suite-badkamers en gedeelde badkamers. Die tariewe is slegs vir die kamer, maar 'n Kontinentale ontbyt kan op versoek teen 'n addisionele koste bedien word. Daar is 2 en suite-dubbelkamers, 4 en suite-kamers met 2 enkelbeddens, 1 en suite-eenheid met slaapplek vir 4, 5 2-enkelbedkamers met gedeelde badkamers, 1 dubbelkamer met 'n gedeelde badkamer en 2 gesinskamers met stapelbeddens. Elke kamer word skoongemaak en is beskik oor 'n TV, linne, handdoeke, 'n yskassie, kluis, muurverwarmer, 'n plafonwaaier en WiFi. Gaste kan op bepaalde tye van die hoofkombuis gebruik maak.
Geriewe by die instansie sluit 'n telefoon en faksmasjien, internet en 'n wasgoeddiens in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die volgende in: Seinheuwel, Tafelberg, die Seepunt-promenade, Virgin Active-gimnasium, Groenpunt-mark, Cape Quarter, V&A Waterfront, Kampsbaai en Clifton se strande, Metropolitan-gholfklub, Robbeneiland en die Two Oceans-akwarium.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed, 'n gemeenskaplike badkamer en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 - 2 bly gratis.
Kinders 3 - 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens en deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort. Daar is ook WiFi, 'n yskassie, lessenaar, TV, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 - 2 bly gratis.
Kinders 3 - 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort. Daar is ook WiFi, 'n yskassie, lessenaar, TV, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 - 2 bly gratis.
Kinders 3 - 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook WiFi, 'n yskassie, lessenaar, TV, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 - 2 bly gratis.
Kinders 3 - 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi, 'n yskassie, lessenaar en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 - 2 bly gratis.
Kinders 3 - 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, en ander geriewe sluit 'n waaier, kluis, TV en yskassie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 - 2 bly gratis.
Kinders 3 - 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standard Double - Communal Bathrooms
- B&B
- Standard Twin - Communal Bathrooms
- B&B
- Family Room - Communal Bathrooms
- B&B
- Standard Twin - En-suite
- B&B
- Family Room - En-suite
- B&B
- Standard Double - En-suite