Altyd Lekker
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 24 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Altyd Lekker bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-kothuis in Beaufort-Wes, die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo.
Hierdie oopplan-kothuis het slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed wat beskikbaar is op versoek, 'n badkamer met 'n stort, eetkamertafel en stoele, 'n slaapbank vir 2 kinders en 1 volwassene en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster. Die kothuis het 'n TV. Gaste kan gerus die swembad in die pragtige tuin gebruik en het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die dorp Beaufort-Wes is 'n geskiedkundige eko-toerismebestemming in die Wes-Kaap wat bekend staan as die hoofstad van die Karoo. Bekende hartchirurg Professor Chris Barnard word in die plaaslike museum vereer. Hy het groot geword in Beaufort-Wes en sy pa was 'n minister in die Neder-Duits Gereformeerde Kerk. Beaufort-Wes se besienswaardighede sluit Beaufort-Wes Museum, Christian Barnard Museum, donkiekarritte en die Karoo Nuweveld 4x4-roete in. Bergplaats Wildreservaat is ook naby en bied wildritte, saalsafari's en bergfietsroetes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 276
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Altyd Lekker het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom