Alucarni Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alucarni Guest House is in Upington geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of sakereisigers. Dié gastehuis is gerieflik geleë en is naby die nodige geriewe.

Verblyf word gebied in 2 aparte slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en lugversorging.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek in.

Alucarni Guest House is naby die Upington MediClinic, Duineveld Hoërskool, Oranje-Noord Laerskool, Oranjehof-aftreeoord, die Upingtong Lughawe en die Kalahari Mall.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alucarni Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false