+50
Gastehuis in Oosterville

Alucarni Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Uitstekend! Dit is die lekkerste plek wat ons al ooit op die webtuiste geboek het. Oom Hennie hulle se plek spreek van netheid, omgee en sorg in elke detail. Ons het so veilig gevoel. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Alucarni Guest House
Dankie Juanita

Cindy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alucarni offers you a lot more than you expect. I cannot recommend Alucarni enough for anyone looking for a spacious, comfortable and safe place to rest. Hennie was more than accommodating and helpful – thank you for the fantastic service. The rooms offer all you need after a long journey! The beds are comfortable, the facilities are spacious, the air cons work like a bomb, the bathrooms are modern and the water pressure is fantastic! There is secure and ample parking for your vehicle, and the atmosphere is tranquil and quiet. Alucarni is a definite stop-over for anyone needing a place to stay in Upington – whether for business or leisure. If you are travelling for work, the units offer comfortable workspace with reliable WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Alucarni Guest House
Thanks Cindy.

Cindy R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great place to stay after a long trip. I can highly recommend Alucarni Guest House for anyone needing a quiet and safe stop-over after a long trip. The rooms are neat and clean, the water pressure is great, and the hosts are very helpful and accommodating. Definitely a place to stay after a long trip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Alucarni Guest House
Thanks Cindy.

Magna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Uitstekende diens en gasvryheid. Ons het heerlik gebly, ons was daar vir 6 aande. Plek is altyd netjies en skoon. Hulle het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam wanneer ons iets nodig gehad het. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Definitely worth staying. Great stay. Very friendly and helpful owners that made us feel very welcome. The place is very clean, neat, quiet and safe neighbourhood close to a big mall. The price is fair.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Alucarni Guest House
Thanks Shaun.

Theresa J
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly! Ons gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Catharina V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sal beslis weer hier tuisgaan. Pragtige, aangename verblyf, skoon en netjies. Veilige parkering. Hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Alucarni Guest House
Baie dankie. Besoek ons gerus weer. Alucarni groete.

Dave T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Very pleasant. The host was most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy M
1 nag
5.0
Apr 2025

What a lovely place to relax for the night after a long trip. The host is very knowledgeable. What a lovely place to relax for the night after a long trip. The host is very knowledgeable and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Alucarni Guest House
Thanks Nancy. You are welcome to visit again. Alucarni greetings, Hennie

Johan Pienaar Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Die huismense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Alucarni Guest House
Baie dankie. Besoek ons gerus weer. Groete Hennie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

71 Rondom Street, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61091928194eb678aecdd879e441073ce69431624a3640931cd29551ac7e85b584cfba7120c66146ed57317209cce6b43cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 71 Rondom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.436345141415 21.271381384131

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang