LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AM Lodge | LekkeSlaap
+45

AM Lodge

Lodge
Luukse suites
Vanaf R16 680
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse suites is aan die hoofgebou verbind deur houtwandelpaadjies wat met lanterns belig is en versteek is tussen die ruigte bosse aan albei kante van die lodge. Aangesien daar geen roofdiere in die reservaat is nie, kan gaste vrylik sonder toesig na hulle kamers loop. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Al die suites het die nodige geriewe soos DStv-kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs en ander luukse geriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B met aandete.

Belasting en Ekstras

Etes en sekere drankies is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

0 tot 30 dae voor die inlokdatum: 100%-kansellasiefooi.
31 tot 60 dae voor die inklokdatum: 50%-kansellasiefooi.

Superieure Suites
Vanaf R26 240
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suites het hul eie privaat plonspoel wat dit ideaal maak vir 'n spesiale geleentheid. Die suites het elk 'n dubbelbed en die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër en ander luukshede.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B met aandete.

Belasting en Ekstras

Etes en sekere drankies is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

0 tot 30 dae voor die inlokdatum: 100%-kansellasiefooi.
31 tot 60 dae voor die inklokdatum: 50%-kansellasiefooi.

Vanaf R16 680
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Deel 159, Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7349c616eb0b47d3988d5981b272b1b83c2c91008168b5907bdde87fa0ae707a5e33a9cb82138498e614f33c1056219ce233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R16 680  per nag (vir 2 persone) R40 Portion 159, Fleur de Lys, Klaserie 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.534750391148 31.050237268209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!