Amafu Forest Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maree-weg 57, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 295 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amafu Forest Lodge skuil teen die hang van die Mariepskopberge, 25 km buite Hoedspruit en binne bereik van die Eastgate Lughawe, asook die Krugerwildtuin en die Blyderivierspoort.
Daar is 9 eenhede wat slaapplek bied vir 28 gaste. Elke eenheid het lugversorging, WiFi, en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is veilige parkeerplek.
Gaste het toegang tot 'n restaurant en 'n al fresco-kroeg, asook 'n swembad met 'n uitsig oor die bosveld. Toere kan gereël word.
Voëlkyk-entoesiaste is ook welkom met Amafu Forest Lodge wat spog met meer as 500 voëlspesies. Ander trekpleisters in die omgewing sluit Moholoholo diere-rehabilitasiesentrum, Kapama jagluiperd-projek, Khamai Reptielpark, lugballon-sweef, bootvaart en riviervlotvaart op die Blyderivier in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Maree-weg 57, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Gaste dink Amafu Forest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maree-weg 57, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom