+59

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Emaine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, skoon, veilig. Ons het verskriklik lekker gebly. Plek is regtig baie oulik en baie skoon. Baie veilig en sal dit enige tyd aanbeveel. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Amalfi Place is pragtig! Skoon, netjies, gerieflik, veilig. Perfek! Baie lekker! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelrize E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

N huisie vol liefde. Die plekkie is pragtig, die eenheid het so lekker geruik. Hulle doen vreeslik baie moeite en jy voel sommer dadelik tuis en welkom van die oomblik wat jy in die eenheid instap. Ons sal vir seker weer by Amalfi kom oorslaap. Baie veilig en die ligging is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Amalfi Place
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer – ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Sieghardt E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie gerieflik en aangenaam! Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regardt E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Really lovely. The stay was lovely. Really nice place. The room smelled really good and was clean. It provided everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helgardt M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike verblyf en naby als. Sal beslis weer besoek. Baie gerieflike verblyf met alles wat ons benodig het. Baie sentraal geleë in rustige woonbuurt. Goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Stylvol, gesinsvriendelik, goeie diens, waarde vir geld. Dankie vir goeie gasvryheid en 'n stylvolle oornag. Beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Amalfi Place
Baie dankie! Dit was ’n voorreg om julle hier te kon hê. Julle is altyd welkom by Amalfi Place!

Petrus Casparus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Ongelooflik lekker gebly. Dit voel soos huis. Gaan definitief weer hierdie plek boek as ek in Pretoria moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike gasvrou en baie skoon en netjies. Baie lekker gebly, baie netjies en skoon, so enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarne L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netjiese, gerieflike akkommodasie met puik diens! Ons het heerlik gebly in die netjiese, gerieflike akkommodasie. Ons is bederf met puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Amalfi Place
Baie dankie vir julle mooi terugvoer – ons is bly om te hoor dat julle die netheid, diens en ligging geniet het! Ons neem kennis van al die terugvoer en julle is enige tyd weer welkom by Amalfi Place.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 170
20 % AF
R 1 170 R 936
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 170
20 % AF
R 1 170 R 936
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 170
20 % AF
R 1 170 R 936
per nag (plek vir 2)
Bespreek

397 Walter Bunton Street, Garsfontein, Pretoria East, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21e9fc22821e1380b8b7b22ee2e48a42a6f58c3eda41f45271903bfa0ee990f17e0e07e28bdd2d0b592826f72c503f59e3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 170 nouVanaf R936 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 397 Walter Bunton Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.78654747644 28.296710777603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang