LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amani Boutique Hotel | LekkeSlaap
+1

Amani Boutique Hotel

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morganstraat, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R910 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Amani Boutique Hotel is in Lydenburg in Mpumalanga geleë. Die hotel het asemrowende uitsigte op die berge, valleie en damme. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil wegbreek en rus en vrede in 'n rustige omgewing wil ervaar.

Die verblyf bestaan uit 2 luukse suites, 2 "deluxe"-suites, 2 standaard-suites en 4 sake-suites. Al die kamers is ruim en het slaapplek vir 2 gaste. Elkeen het gemaklike beddens, 'n badkamer, WiFi, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, rolstoelvriendelike geriewe, konferensiegeriewe, spa en veilige parkeerplek in.

Doendinge naby Amani sluit perdry, visvang, bergfietsry, voëlkyk, wildritte, bergfietsry en tennis in.

Amani Boutique Hotel is op die grens van die dorp naby baie restaurante, winkels, dokters en allerhande ander dienste wat jy sal benodig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Amani Boutique Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Morganstraat, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Amani Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morganstraat, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ3tOgiRBVWScp9X4J4KDDWThYUu4T627k36Cj5SdGYkN231Klt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R910  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Morgan Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.109038534907 30.472281575203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!