LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amani Safari Camp | LekkeSlaap
+24

Amani Safari Camp

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland Farm, , Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Amani Safari Camp is 'n volledig inklusiewe, luukse wildlodge op 3000 hektaar van die Klaserie Privaat Natuurreservaat geleë. Dié reservaat is deel van die Kruger Wildtuin. Hierdie kamp kan maklik bereik word en is net 1 uur se ry van Hoedspruit en die Eastgate Lughawe af.

Amani Safari Camp het 'n verwelkomingsbrug wat met lanterns belig is, en soortgelyk is aan Hollywood se rooitapyt. Die kroeg en ontspanningsarea is net 'n paar meter van die besige watergat af wat aan die Klaserierivieroewer grens.

Hierdie kamp bied verblyf vir 8 gaste in 'n huis met 'n gemeenskaplike leefarea en 4 en suite-slaapkamers. Die beddens kan as 'n groot koninggrootte-bed opgemaak word of 2 driekwartbeddens, en elke ruim badkamer het 'n stort. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en groot vensters met merkwaardige uitsigte oor die reservaat. Elke kamer beskik ook oor 'n plafonwaaier en lugversorging.

Hierdie grasdakhuis het 'n dubbelvolume-dakhoogte met 'n ruim oopplan-kombuis, -sitarea met 'n TV met DStv en 'n -eetarea. Die ontspanningsarea bestaan uit 'n groot dek, 'n groot randvloeiswembad, 'n opelug-kroeg en 'n eetarea. 'n Boma sorg vir 'n gesellige atmosfeer en daar is 'n lieflike buitebraai-area.

WiFi is ook beskikbaar. 2 begeleide wildritte in Groot Vyf-areas word daagliks gereël vir gaste se gerief, aangesien ons deelvorm van die Kruger Wildtuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Northumberland Farm, , Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R6 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland Farm, , Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3M2NkZDZjLThjMmUtNDg5YS04ZGI5LTQ3ZDU0YWQ0M2M3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 400  per nag (vir 2 persone) Northumberland Farm Klaserie Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.256405 31.216846
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!